NATUURLEWE VERWYSINGS VIR DIE AMATEUR FOTOGRAAF WAT OOS-AFRIKA WIL BESOEK

Die rede waarom so baie Suid Afrikaners die lang rit met hul 4x4 voertuie aanpak na Oos Afrika is nie net vir die avontuur nie of die wildebeeste wat die Grumeti en Mara riviere op 'n dramatiese wyse oorsteek nie maar ook die feit dat daar soveel ander diere, voëls, reptiele en insekte is wat meeste van ons nog nooit vantevore in lewende lywe gesien het nie. Tydens ons 10 weke reis deur Tanzania, Kenya, Uganda en Rwanda het ons gereeld gebruik gemaak van sommige van die verwysings hier onder:

Indien jy net een verwysing wil saam neem , kies hierdie een.




Die volgende boeke was ook baie interesant aangesien hul jou 'n bietjie meer van die Serengeti en Ngorongoro Krater se geologie, besienswaardighede, plantelewe, diere en voëls vertel (nie regtig goeie verwysings as jy presiese identifikasies wil maak nie). Die boeke bevat ook ' n paar padkaarte en kontak details van 'n paar toer operateurs.


Laaste Bywerking: 2014/07/12

Flag Counter