SKERPIOENSTEEK – Wat moet ek doen ?

IN 'N NOODGEVAL:
Simptome
Behandeling

INLEIDING

Die groot meerderheid van skerpioene is nag diere en skuil bedags onder klippe, houtstompe of in tonnels in die grond, en kom slegs saans uit om te jag, natuurlik wanneer ons lekker kaalvoet in die sand rondom die kampvuur rondloop. Pasop ! Dra liewer toe skoene veral n droë sanderige streke. Wees ook versigtig bedags as jy daardie lekker klip optel om onder jou voertuig se wiele te pak wanneer jy vasgeval het of daardie lekker stomp in die veld optel om vanaand op die vuur te sit, daar mag dalk net 'n skerpioen vir jou wag aan die onderkant. Skerpioene kom snags na die lig toe omdat hul weet dat die goggas wat hul prooi is ook van die lig hou. Onthou dat skerpioene gloei in die nag onder 'n swartlig ( ultraviolet lig, UV-A), wat natuurlik hul sigbaarheid in die nag kan verhoog.


Parabuthus capensis ook een van ons giftig skerpioene.
Foto: Anthony West Photography

Skerpioene gloei onder swartlig (UV)
Foto: herpcenter.com

Dop ook soggens jou skoene uit voor jy hul aantrek om seker te maak 'n skerpioen het nie laas nag besluit om daarin te slaap nie. Om in 'n slaapsak direk op die grond te slaap in die veld is ook 'n groot kans om te waag. Voordat jy saans gaan slaap en voordat jy in die oggend jou slaapsak en klere bêre skud hul eers goed uit.

Die meeste skerpioen steke kom tussen Oktober en Maart voor met Januarie en Februarie die piek maande.

Moet asseblief ook nie probeer om skerpioene met die hand te hanteer nie. Hy mag stadig lyk maar steek blits vinnig en kan ook meer as eenkeer na mekaar steek.

WATTER SKERPIOENE IS GIFTIG EN WATTER NIE

Die algemene reël wêreld wyd is:

SIMPTOME NA STEEK

Die volgende simptome ontwikkel na 'n skerpioen steek:

BEHANDELING

Wat moet jy doen as jy gesteek word

Wat moet jy NIE moet doen nie

Wat moet jy doen as jy gif in jou oë kry


TEN SLOTTE

Moet nie skerpioene onnodig dood maak nie hul speel 'n baie belangrike rol in die natuur en is ook een van die oudste insek families op ons planeet.

VERDERE VERWYSINGS

Besoek gerus die volgende webwerwe indien u meer wil weet.

http://www.biodiversityexplorer.org/arachnids/scorpions/stings_and_venoms.htm
PDF weergawe van bogenoemde  

http://www.4x4atv.org/4x4_tips.htm

http://m24lbarg01.naspers.com/argief/berigte/landbouweekblad/2012/04/06/LB/91/01.html /u>

http://www.emedicinehealth.com/wilderness_scorpion_sting/article_em.htm
PDF weergawe van bogenoemde 

http://www.cmej.org.za/index.php/cmej/article/view/2545/2580

http://www.cdc.gov/niosh/topics/insects/

Laaste Bywerking: 2015/01/17

Flag Counter