MOSAMBIEKSE PAD REGULASIES EN BOETES

Tussen die 4x4 gemeenskap is daar 'n liefde-haat verhouding met die land Mosambiek, veral omdat dit een van daardie lande is wat Suid Afrikaners wat lief is vir pragtige ongerepte strande en ook natuurlik die besondere goeie diepsee visvang en skuba duik geleenthede wat die land bied nie kan weerstaan nie. Aan die anderkant loop die land ook soms vel deur onder kritiek vanweë verskeie toeriste se aantygings van korrupsie, omkopery en teistering deur doeane beamptes, die verkeerspolisie en die polisie self in die land. Ek is self nooit ten volle op my gemak wanneer ek in Mosambiek bestuur nie, en om hierdie rede is dit goed om te weet wat jy mag en nie mag doen terwyl jy in die land reis nie. Ek het drie goeie verwysings gekry (die eerste drie op my lys hieronder) al drie met basies dieselfde inligting maar ek sluit die artikel wat ek op die FOUR WHEEL DRIVE CLUB of SOUTH AFRICA (FWDCSA) se webblad raak geloop het hierby in omdat dit 'n een bladsy opsomming is wat jy kan druk en in jou voertuig se oorgrens dokumentasie lêer kan hou vir 'n vinnige verwysing sou jy dit nodig mag vind.




VERWYSINGS EN VERDERE LEESSTOF

http://www.fwdcsa.co.za/2015_Moz_Road_Rules_for_Tourists.pdf

http://www.acismoz.com/lib/services/translations/Road%20Code%20decree%20law%201-2011.pdfHierdie is 'n vry vertaling van Portugees na Engels van die Mosambiekse Pad Ordinansie.
PDF weergawe van bogenoemde  

http://www.paindane.com/attachments/Driving%20recommendations%20%20%20JUNE%202012.pdf

http://www.mozambiquehappenings.co.za/traveltips.htm

http://www.mozcon.com/ttips.html

http://www.gowildresort.co.za/content/travel-info

http://www.aa.co.za/travel/into-africa/cross-border-information/mozambique.html

Laaste Bywerking: 2015/05/09

Flag Counter