Nuus Brokkies
Vanweë 'n druk werks- program en miskien dalk 'n bietjies te veel rondry die jaar het ons webblad effens agterweë gebly. Daar is vier reisverslae vir 2015 uitstaande, naamlik 'n besoek aan die Kruger NP en Swaziland, 'n kort besoek aan Madikwe NP, 'n lang besoek aan Zimbabwe, Zambia en Namibia en ten slotte ons Desember besoek aan die Overberg, Tuinroete en die Oos- Kaap. Ons werk tans hard daaraan om dit te voltooi.
WELKOM BY ASPIN-AVONTURE

Hierdie webblad is daargestel om ons 4x4 reis wedervaringe, foto's, inligting en ondervinding met ander wat sou belangstel, te kan deel. Ons hoop u geniet die reis saam met ons.


Onthou om elke dag voluit te lewe asof dit jou laaste dag is.
.... en breek `n paar keer weg en gaan geniet die wonderlike natuur rondom jou!
Nuut op die Werf
Inhoud van ons Noodhulptas
2015/07/18
Sonbrand, Hitte-uitputting en Sonsteek.
2015/07/04
Basiese Elektronika vir 4x4 Eienaars (Deel 1)
2015/06/16
Resep: Bier brood met spek, uie em kaas
2015/05/28
Konvooi Ry Reëls
2015/05/18

Flag Counter